Kerstmis-Recepten.nl

Kerst - Recept Haaskarbonade met tomaten


  • Ingredienten:
10 klein varktjoppies
750 ml tamatie-pastasous
1 blik heel tamaties, opgekap
1 gekapte ui -
2 huisies knoffel, gekneus -
een elk groen en rooi soetrissie, opgekap
  • Beschrijving:
Stel die oond op 190C. Verwyder die oortollige vet van die tjops en plaas dit in 'n groot oondbraaipan. Plaas die volgende vier bestanddele in 'n pot en bring tot kookpunt. Verwyder van stoof en giet oor tjops. Bak sowat 'n uur in die voorverhitte oond. Voeg die soetrissies by en bak `n verdere uur - of tot vleis sag is.

Reacties op Haaskarbonade met tomaten

  • Nog geen reacties op dit recept...
Plaats een bericht:
Naam:
Email:
Anti spam:
1+1=?
Bericht: